RONELL BEZUIDENHOUT

RONELL BEZUIDENHOUTRONELL BEZUIDENHOUTRONELL BEZUIDENHOUT

RONELL BEZUIDENHOUT

RONELL BEZUIDENHOUTRONELL BEZUIDENHOUTRONELL BEZUIDENHOUT
  • TUIS
  • LEER MY KEN
  • KONTAK
  • STEUN
  • NUWE BOEK
  • More
    • TUIS
    • LEER MY KEN
    • KONTAK
    • STEUN
    • NUWE BOEK
  • TUIS
  • LEER MY KEN
  • KONTAK
  • STEUN
  • NUWE BOEK

ONDERSTEUN ONS BEDIENING

Baie dankie dat jy ons daaglikse-reekse elke maand volg.


Dié daaglikse boodskappe word elke dag per Whatsapp gestuur. Jy kan ook die boodskappe daagliks hier op die webwerf volg. Ons deel ook ekstra inligting, video's en selfs musiek op die webwerf,  Facebook, Instagram en op YouTube.  


Daarbenewens deel ons ook van tyd tot tyd inspirerende video's en gesprekke soos ons #VEELKLEURIG-reeks.


Ek wil jou vra om 'n bydrae te maak om die koste van die projekte te help dra.  As dit in jou vermoë is om my te ondersteun, ontvang ek dit met dankbaarheid.


Jy kan hier onder op die PayNow skakel klik en dan 'n baie veilige betaling deur die platform Payfast maak met enige debiet- of kredietkaart óf jy kan 'n betaling direk in my bankrekening doen.


TWEE MANIERE OM TE BETAAL

Payfast betaling met krediet- en debietkaarte

Payfast betaling met krediet- en debietkaarte

Payfast betaling met krediet- en debietkaarte

Jy kan hier onder op die PayNow skakel klik en dan 'n baie veilige betaling deur die platform Payfast maak.  
ONTHOU: Pas asseblief die bedrag aan wat jy verkies om te betaal VOOR jy die skakel klik.
Payfast-betalings kan maklik en veilig via krediet-, tjek- en  debietkaarte, EFT's, Zapper, MasterPass en SCode gemaak word.  



Betaling direk in my bankrekening

Payfast betaling met krediet- en debietkaarte

Payfast betaling met krediet- en debietkaarte

As jy verkies kan jy ook 'n betaling direk in my bankrekening doen:
STANDARD BANK 

Takkode:  051001 

Rek No:  080042805

RM BEZUIDENHOUT


Kampstraat 13,  Eurekapark, Groot-Brakrivier, 6525.

Id no: 6408240027085.

PAYFAST

ONTHOU: Jy kan die bedrag bo die groen blokkie  aanpas na die bedrag waarmee jy ons kan help.  Dis telkens 'n eenmalig betaling. Verander die bedrag na wat jy kan bekostig en verkies om te betaal en klik dan op  die groen BuyNow wat jou na Payfast se veilige platform sal lei. 

ONTHOU: PAS ASSEBLIEF DIE BEDRAG AAN

As jy verkies kan jy ook 'n betaling direk in my bankrekening doen:


STANDARD BANK

Takkode:  051001

Rek No:  080042805

RM BEZUIDENHOUT



Gereeld vra mense hoe dit gebeur het dat ek met 'n digitale bediening begin het.  Hier is my storie in 'n neutedop: 


Ek is opgelei as 'n NG Kerk predikant.  Na 30 jaar voltydse in die bediening het ek my werk by 'n Johannesburgse gemeente verloor.  A.g.v. finansiële uitdagings moes ek Groot-Brakrivier toe verhuis en kon ek gelukkig by my ouers kom woon.


 Maar steeds moes ek 'n inkomste verdien!   Wat ek kón doen, is skryf.  Aanvanklik was dit bloot kort dagstukkies vir 'n handvol vriende; maar mettertyd het dit uitgebrei tot 'n volskaalse digitale bediening.

 

Só het die Here uit 'n baie hartseer tyd 'n nuwe geloofsdroom by my wakkergemaak en kon ek my teologiese opleiding steeds met passie uitleef.    

 

Die verbeeldingrykheid van God is veel groter as wat ons onsself ooit kan verbeeld!  Hoe min het ek verwag dat ek op 23 Januarie 2022 'n Lutherse lidmaat sou word en ook as 'n pastor na 'n baie klein gemeentetjiein die Suidkaap beroep word.   

 

Nee, dit is nie 'n voltydse pos nie; daarvoor is die gemeente te klein.  Ek kon onderhandel dat ek steeds voltyds met my digitale bediening mag voortgaan, juis omdat daar soveel groeigeleentheid is waaroor die gemeente ook opgewonde is.  So leer ek steeds om finansieël in geloof te leef, terwyl ek deur die verwelkomende liefde van 'n Duits-Engelse gemeente 'n geloofstuiste kon vind.

 

Help my asseblief (as jy dit kan bekostig) om hierdie digitale bediening te laat uitbrei.  Ek dra self al die koste en sal so graag meer mense wil bereik!  As jou geloof deur my skryfwerk versterk word, mag dit ook só vir nog veel meer mense moontlik gemaak word.  Dit is my gebed.


As hierdie reeks jou bemoedig (én jy kan dit bekostig), wil jy nie oorweeg om my finansieël te ondersteun nie? 


Kampstraat 13, Eurekapark, 

Groot-Brakrivier, 6525.

Id no: 6408240027085.

Kopiereg © 2024 Ronell Bezuidenhout

Klik vir meer oor beskerming van persoonlike inligting  

Primêre foto's van Pixabay en Unsplash.

"Cookie" kennisgewing

Ons webwerf aktiveer koekies op jou rekenaar, slimfoon of tablet. Jy aanvaar die gebruik van koekies deur ons webwerf. 

AANVAAR