RONELL BEZUIDENHOUT

RONELL BEZUIDENHOUTRONELL BEZUIDENHOUTRONELL BEZUIDENHOUT

RONELL BEZUIDENHOUT

RONELL BEZUIDENHOUTRONELL BEZUIDENHOUTRONELL BEZUIDENHOUT
  • TUIS
  • LEER MY KEN
  • KONTAK
  • STEUN
  • NUWE BOEK
  • More
    • TUIS
    • LEER MY KEN
    • KONTAK
    • STEUN
    • NUWE BOEK
  • TUIS
  • LEER MY KEN
  • KONTAK
  • STEUN
  • NUWE BOEK

My waardes is gebore uit ons verbondenheid aan God:

My waardes is gebore uit ons verbondenheid aan God: 


  • “Uit U en deur U en tot U is alle dinge” (Rom 11:36)
  • “U is die een wat offer en die Een wat geoffer word, die Een wat ontvang en die Een wat  gegee is” (Johannes Chrisostomos: 347-407 nC)


Niks behoort nie aan God nie, en daarom behoort alles ook aan mekaar. 

As alles aan God behoort, verdien alles ons respek en liefde, ongeag ras, geslag, klas en seksuele oriëntasie en geloof.

Alle wat geskape is, is ‘n afsplitsing van wie en hoe God is.

Ek glo: Jesus is, as Afsplitsing van God, vir ons die sigbare voorbeeld van hoe mense die herstelde beeld van God moet wees.


My lewensbeginsel: As jy jou deernis vir mense verloor het, het jy jou eerbied vir God verloor.


MY AGTERGROND

Ek is in 1990 bevestig as 'n NG Kerk predikant en was betrokke by gemeentes in Port Elizabeth, Calitzdorp, Randburg. My beroepspaadjie het my gelei tot in Groot Brak-rivier, aan die Suid-Kaap, waar ek 'n pos aangebied is by 'n Lutherse Gemeente van die Suidkaap. Dit is 'n voorreg om my te kan verdiep in die groter tradisie van ons Gereformeerde geloof.


Teologie was nog altyd vir my 'n passie; en ek het 'n groot belangstelling deur die jare ontwikkel vir die vroegste eeue se kerkgeskiedenis wat bekendstaan as die "Woestynperiode".  Ek deel graag my kennis en ontdekkinge met lesers. In 2020 het ek met 'n internetbediening begin wat vandag oor verskeie landsgrense en kontinente heen gelees word. 


Een van my groot belangstellings is ikonografie (die visuele uitbeelding van die Woord). 

Meer OOR Beskerming van PRIVAATINLIGTING

POPI (POPIA) VRYWARING (pdf)Download

Kopiereg © 2024 Ronell Bezuidenhout

Klik vir meer oor beskerming van persoonlike inligting  

Primêre foto's van Pixabay en Unsplash.

"Cookie" kennisgewing

Ons webwerf aktiveer koekies op jou rekenaar, slimfoon of tablet. Jy aanvaar die gebruik van koekies deur ons webwerf. 

AANVAAR